BEGINSTORIES OOR FAMILIEVERHOUDINGS
Die gelyke helper is ‘n bron van vreugde maar nie foutloos nie Genesis 1-3: Saamgestel deur : Prof Francois Swanepoel: Epos: swanema@telkomsa.net Die Bybel begin op ‘n wonderlike noot! As ons aan die Bybel kon dink as ‘n simfonie, sou Genesis 1-3 die aangrypendste inleidingsakkoord ooit wees. Die Bybel begin met ‘n loflied aan […]