• 076-246-2572
  • info@familycorner.co.za

Our special focus for 2016!

“Parent and Child Relationship”: Therapy by appointment and workshops to be held on Saturday mornings for our working mom’s and dad’s. “Ouer en Kindverhouding” : Terapie per afspraak en werkswinkels wat op Saterdaeoggende gehou sal word. Relationship therapy and workshops with a special focus on: Premarital Counselling Sessions/workshops First Time Parent Sessions/workshops Parents with young […]

Oor skoonma en skoondogters

Oor skoonma en skoondogters Genesis 27:46-28:9 Skrywer: Prof Francois Swanepoel: epos: swanema@telkomsa.net. Stuur gerus aan hom epos met vrae of sommer net om te debateer. Skoonma’s is gereeld in die moeilikheid. Daar word baie skoonma-grappies vertel. Nog meer stories oor hulle vertel. Skoonma’s word baie keer as hekse voorgehou. Iemand met wie niemand kan klaarkom […]