• 076-246-2572
  • info@familycorner.co.za

 

 

TYD

 

AKTIWITEITBENODIGHEDE
Vrydagmiddag:

Aankoms: 17:00

Ete: 18:30 – 19:00

Program:19:00 – 21:00

 

 

 

Kenmekaar/Motivering van die naweek

Stilwordtyd met musiek

Gedeelte voorlesing

Skryf jou eie verhaal (jou kindwees, jou verlange, verwagtinge, ongeluk, hartseer, drome……)

Ou kombers, Waterbottel

Joernaal , penne

21:00

Verdaag:

 

Geleentheid om in die stilte van jou kamer verder aan jou verhaal te skryf. 
Saterdagoggend:

Ete: 8:00 – 9:00

9:00 – 10:30

 

Stilword met musiek

My ervaring in die skryf van my verhaal

 

Ou kombers

Waterbottel

Joernaal, penne

11:00 – 12:30

 

Die simboliek van my lewe vasgevang op papier.

(Die mooi kant aan die wêreld – die skadukant , die teenstrydighede……)

 

Joernaal, penne

Gekleurde penne

13:00 – 15:00

 

Ete en Selftyd ( Tyd vir die voltooiing van my stuk simboliek) 
15:00 – 17:30

 

 

Gedeelte voorlesing: Richard Rohr.

Hoe pas my verhaal in Beethoven se vyfde simfonie?

Joernaal inskrywing

Ou kombers, Waterbottel
17:30 – 18:30

 

Breek vir ete 
18:30 – 21:00My verhaal: Hoe kom alles bymekaar

“Celebrating life”! My lewensoes

 

 

Ou kombers

Waterbottel

Joernaal penne

Laataand fees

Sondagoggend:

Ete: 8:00 – 9:00

8:15 – 12:30

 

 

12:30

13:30

God se teenwoordiheid in Sara se verhaal

God se teenwoordigheid in my verhaal

Hier en nou oomblikke – my stukkie aarde

Hoe leef ek my naweek verder?

 

 

Ete

Vertrek

 

Plekkie in die tuin

Joernaal , penne

Hierdie Retreat-naweek word opgevolg oor ‘n periode van 6 maande: Een maal ‘n maand kom die groep weer bymekaar. Ons gaan voort met die skryf van ons verhale, veral dan deur gebruikmaking van die Enneagram as instrument. Die vraag: Hoekom dink, voel en doen ek soos ek doen kom sterk na vore. Hierdie is jou spirituele reis…

Retreat plek: Dit vind plaas by die retreatsentrum langs die Rietvalleirand in Pretoria. Die naam is Padre Pio en dit behoort aan die Franciskane. Daar is enkelkamers vir elk beskikbaar met ‘n badkamer en studeerhoekie. Ons groepe is nie groter as 10 persone nie.

Kostes: R1 600.00 vir die naweek ( sluit verblyf, alle ete’s en materiaal in ).

Kostes: Opvolg werkswinkels – 6 maande – eenmaal per maand ( meestal Saterdagoggende). R600.00 per persoon : 9:00 – 12:00 (ingesluit, materiaal, ligte verversings ).

Plek: Opvolg werkswinkels: The Family Corner, h/v Hesketh & de Villebois Mareuil Straat, Moreletapark.

Enige navrae: Kontak Annemien: Cell: 0833916780 of Email: anniecorner5@gmail.com

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.

*