• 076-246-2572
  • info@familycorner.co.za

“Dan is die Here terselfdetyd oneindig vêr weg en intiem naby en elke mens beleef iets daarvan op unieke wyse in die unieke konteks van die dag”…Francois Swanepoel

Lank gelede het dit vir my begin deurskemer dat elke mens uniek is en geen mens al die antwoorde het nie; trouens dat daar nie so iets soos ‘n absolute sekerheid is nie. Daar is vrae wat onbeantwoord sal bly of hoogstens tydelik-gedeeltelik beantwoord kan word. So met die jare, met al die dinge wat […]