• 076-246-2572
  • info@familycorner.co.za

“Dan is die Here terselfdetyd oneindig vêr weg en intiem naby en elke mens beleef iets daarvan op unieke wyse in die unieke konteks van die dag”…Francois Swanepoel

Lank gelede het dit vir my begin deurskemer dat elke mens uniek is en geen mens al die antwoorde het nie; trouens dat daar nie so iets soos ‘n absolute sekerheid is nie. Daar is vrae wat onbeantwoord sal bly of hoogstens tydelik-gedeeltelik beantwoord kan word. So met die jare, met al die dinge wat […]

Why?

People who are visited by suffering and pain often question God’s active presence and involvement in the trauma of their lives and ask: “Where was God? Or Why me/my family God? Are we as spiritual guides, caregivers responsible to supply an answer? Or does the answer lies in how we as compassionate caregivers can care […]

Retreat: 29,30,31 Julie

    TYD   AKTIWITEIT BENODIGHEDE Vrydagmiddag: Aankoms: 17:00 Ete: 18:30 – 19:00 Program:19:00 – 21:00       Kenmekaar/Motivering van die naweek Stilwordtyd met musiek Gedeelte voorlesing Skryf jou eie verhaal (jou kindwees, jou verlange, verwagtinge, ongeluk, hartseer, drome……) Ou kombers, Waterbottel Joernaal , penne 21:00 Verdaag:   Geleentheid om in die stilte van […]