• 076-246-2572
  • info@familycorner.co.za

Hoe skei ons?

Die proses van skei betrek verskeie deskundiges: pa se prokureur, ma se prokureur, soms ook ‘n maatskaplike werker en dan sielkundiges vir die kinders en ouers. Almal praat oor almal, maar weinig praat die gesin saam. Talle verslae oor elkeen word op die tafel gesit maar weinig tot min verhale word met mekaar gedeel. Die […]